Your cart is empty now.
Report copyright infringement
by Zirk Van Den Berg (Author)
Polisievrou Erica van der Linde is in beheer van die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad in die jare negentig. Sy het die perfekte manier gevind om te verseker dat getuies in haar bewaring vir goed verdwyn uit die normale samelewing. Sy vermoor hulle. Maar sy't nog nooit 'n getuie soos Daniël Enslin teëgekom nie.
Guaranteed safe checkout:
There are 0 Items In Your Cart.
Added to cart successfully!
Total Price: $0.00